Determinisme (filosofie)

Determinisme is ’n filosofiese begrip waarvolgens elke gebeurtenis of stand van sake veroorsaak word deur vroeëre gebeurtenisse volgens die kousale wette wat die wêreld regeer en beheer. ’n Radikale interpretasie (harde determinisme) sluit die menslike vrye wil uit omdat daar nie plek daarvoor is in ’n rasionele heelal nie. In die determinisme is egter baie uiteenlopende standpunte.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy